Private Property Rentals

Friday, July 20, 2007

Fokofpolisiekar - Ek dink aan jou as dit reen (live)



Artist: Fokofpolisiekar
Album: Monoloog In Stereo
Year: 2005
Title: Ek Dink Aan Jou (As Dit Reën) Print
Correct

‘N oomblik is die wêreld werd
maar net die eerste een
‘n dier bly ‘n dier

gaan slaap as jy sal beter raak
as jy aan die slaap kan raak
‘n dier bly ‘n dier

ek dink aan jou as dit reën

hierdie vier mure maak my naar
is jy siek of sit jy aan?
die lied in my hart is ‘n swane sang

ek dink aan jou as dit reën

kwaad raak ons net vir mekaar
mans bly seuns
seuns wil mans wees

ek sweer daar’s iemand wat in die hoek staan
as ek my oë knip is sy weg soos my kinderdae

ek dink aan jou as dit reën

[Ek Dink Aan Jou (As Dit Reën) Lyrics on http://www.lyricsmania.com]
ek is nie meer lief vir jou nie
ek kon jou nie gelukkig hou nie
beloftes breek
en styf vashou maak seer

kwaad raak ons net vir mekaar
mans bly seuns
seuns wil mans wees

deesdae vat dit langer
om mense te leer ken

No comments: