Private Property Rentals
Showing posts with label lyrics. Show all posts
Showing posts with label lyrics. Show all posts

Wednesday, August 29, 2007

Brand Suid Afrika



Brand Suid-Afrika Fokofpolisiekar lyrics

Vir jou is daar nog messe wat wag
in die bosse buite jou huis in die nag

ons sal mos veilig wees
ons sal mos veilig wees
ons hou ons gewetens skoon
ons sluit toe die deur

ons het pertrol gevat
en ons het al ons brue afgebrand
voordat ons aan die anderkant was

en ek besef nou
en ek besef nou eers

bloed en yster
bloed en grond
bloed en olie
bloed en grond
bang en lui en desperaat
daars niks nuuts onder die son nie
en in die skaduwee
brand Suid-Afrika

wat weet ek van eerlik wees
my gewete syfer deur
my wakker lewe is hierdie ou man se geheu

en ek besef nou
en ek besef nou eers

bloed en yster
bloed en grond
bloed en olie
bloed en grond
bang en lui en desperaat
daars niks nuuts onder die son nie
en in die skaduwee
brand Suid-Afrika

en ek besef nou
en ek besef nou eers
die ossewabrandwag
het gisteraand die munisipaliteit opgeblaas

bloed en yster
bloed en grond
bloed en olie
bloed en grond
bang en lui en desperaat
daars niks nuuts onder die son nie
en in die skaduwee
brand Suid-Afrika

en ons vir jou

landmyne van skuldgevoelens
in 'n eenman-konsentrasiekamp
jy kla oor die toestand van ons land
wel fokken doen iets daaromtrent
brand Suid-Afrika

Friday, July 20, 2007

Burn South Africa (Brand Suid Afrika) English lyrics

For you the knives still wait,

in the bushes outside your house at night,
we should be safe, we should be safe
we keep our conscience clear and lock our doors

We took petrol
and we burned down all our bridges
before we got to the other side
and now I realise
and now I realise for the first time

Chorus
blood and iron, blood and land
blood and oil, blood and land
scared and lazy and desperate
there's nothing new under the sun
and in the shadow South Africa is burning

What do I know about being honest?
my conscience flows through
my waking life is through the old mans memories
and now I realise
and now I realise for the first time

Chorus

And now I realise
And now I realise for the first time
The Ossewa Brandwag
Did it yesterday
The municipality
They blew it up

Chorus

And us for you!
And us for you...

Landmines of guilt
in a one man concentration camp
you complain about the state of the nation
well fucking do something about it
Burn South-Africa!

Brand Suid Afrika Afrikaans Lyrics

Vir jou is daar nog messe wat wag,

in die bosse buite jou huis in die nag,
ons sal mos veilig wees, ons sal mos veilig wees,
ons hou ons gewetens skoon en sluit toe die deur

Ons het petrol gevat
en ons het al ons brûe afgebrand
voor dat ons aan die anderkant was
En ek besef nou
en ek besef nou eers

Chorus
bloed en yster bloed en grond
bloed en olie bloed en grond
bang en lui en desperaat
daars niks nuuts onder die son nie
en in die skaduwee brand Suid-Afrika

Wat weet ek van eerlik wees?
my gewete syfer deur
my wakker lewe is deur die ou man se geheue
En ek besef nou
en ek besef nou eers

Chorus

En ek besef nou
en ek besef nou eers
Die Ossewa Brandwag
het gisteraand
die munisipaliteit
opgeblaas

Chorus

En ons vir jou!
En ons vir jou...

Landmyne van skuldgevoelens
in 'n eenman konsentrasiekamp
jy kla oor die toestand van ons land
wel fokken doen iets daaromtrent
Brand Suid-Afrika!