Hemel op die platteland (Acoustic) - Fokofpolisiekar
C F
Kan jy my skroewe vir my vasdraai?
C F G
Kan jy my albasters vir my vind?
C
Kan jy jou idee van normaal by jou gat opdruk?
F G
Kan jy? Kan jy apatie spel?
C F
Kan iemand dalk daai girl bel?
C
En vir haar se^ ek het haar nie meer nodig nie!
F G
Kan jy? Kan jy apatie spel?
C
Reguleer my, roetineer my
F Am G
Plaas my in 'n boks en merk die veilig
C
Stuur my dan waarheen al die dose gaan
F Am G C
Stuur my hemel toe ek dink dis in die platteland
Friday, July 20, 2007
Wednesday, July 11, 2007
Oop Vir Misinterpretasie mp3
Download Fokofpolosiekar's Oop Vir Misinterpretasie mp3 off Monoloog in Stereo.
Sunday, July 1, 2007
My Lys Verskonings MP3 Download
Download My Lys Verskonings in mp3 off Fokofpolisiekar's Lugsteuring
Wednesday, June 20, 2007
Subscribe to:
Posts (Atom)